Big Boet Gr 4-5
AGES: 9-11
Big Boet! is the most comprehensive educational
Software series available in South Africa. This fun educational program is
bilingual and recommended for learners from grade 4 to 5.
Skills
Developed
The data base of this programme can store 1000 names. The results obtained
during the exercises are listed against each learner's name on a daily basis.
An analysis may be viewed to find the learner's strong and weak learning areas.
INHOUD:
Big Boet !
Sr bevat 18 programme, (9 Afrikaans, 9 Engels) met illustrasies wat in ‘n
speletjie-formaat aangebied word en geskik is vir kinders tussen 9 en 11 jaar.
Elke taalafdeling fokus op die ontwikkeling van basiese leervaardighede. In
alle areas van die program word gebruik gemaak van die ‘aanpasbare leerstelsel’
m.a.w. die leerder word na ‘n hoër vlak bevorder wanneer 80% en meer behaal word. Die moeilikheidsgraad
per vlak word deur tyd beheer. Die vlakke kan ook per hand aangeskuif word.