AGE:
3-5 years
Skills development - school preparation programme
CONTENTS:
- Language ; vocabulary and concepts (4 themes)
- Memory ; visual memory (game format)
- Thinking ; visual analysis and synthesis
(puzzles), association
- Perception ; visual discrimination, directional
orientation and body awareness
- Mathematics ; counting skills, numerical concept
and numerical symbols
- Creativity ; colour observation and use
(colouring book)
- Progress report with skills analysis
- All sections consists of an adaptive
learning system with levels of difficulty. - Colourful 3D illustrations.
AIM: To stimulate and develop the child's concentration, to make the child
aware of time-limits, and to build confidence by making own decisions and
working independently.
INHOUD:
- Taal; woordeskat en begrippe in en om die huis
- Wiskunde; telvaardigheid, getalbegrip en
syfersimbole, verhoudings.
- Denke; visuele analise en sintese, assosiasie
- Geheue; visuele geheue
- Persepsie; visuele diskriminasie, ruimtelike
oriëntasie en liggaamsbewustheid
- Kreatiwiteit; kleurwaarneming en
inkleurboek
Big Boet !
Voorskoolse program bevat 18 programme (9 Afrikaans en 9 Engels) met uitgebreide
illustrasies en klankbane.
Alle
afdelings (behalwe die inkleurboek) word in vlakke verdeel wat of per hand of
outomaties, deur prestasie, aangeskuif kan word. Die programme is
gebruikersvriendelik en is geskik vir kinders vanaf 3jr tot 5jr.
Vir u
gerief word inligting van alle oefeninge in ‘n data-basis gestoor teenoor die
leerder se naam wat op ‘n verslag aangetoon word.
Die inhoud
van die sagteware fokus op selfstandigheid, letter en syferbegrippe die
verhoging van konsentrasie, rekenaarvaardigheid asook hand-oog koördinasie by
die leerder.