
Eduplay A+ Junior
tweetalige opvoedkundige sagteware vir ouderdomme 3-9, wat Wiskunde, Lees, Spelling dek, vir tuis en by die skool.
Eduplay A+ Junior is 'n volledige opvoedkundige sagtewarepakket vir kinders van 3–9 jaar en kombineer 7 boeiende leerprogramme in een maklike pakket. Prettige, speelse aktiwiteite ontwikkel kernvaardighede in wiskunde, lees en begrip, spelling, korttermyngeheue, konsentrasie, logiese redenering en kognitiewe denke. Duisende interaktiewe oefeninge is in Engels en Afrikaans beskikbaar.
Sluit 2 lisensies in (privaat gebruik)
Bykomende lisensies teen R400 ekstra per rekenaar










