
Eduplay Educational Suite
tweetalige opvoedkundige sagteware vir ouderdomme 3-18, wat Wiskunde, Lees, Spelling dek, vir skole.
Die Eduplay Educational Suite kombineer 20 afsonderlike opvoedkundige sagtewareprodukte in een gerieflike pakket. Dit is die omvattendste opvoedkundige sagtewareproduk in Suid-Afrika en is geskik vir voorskoolse kinders tot leerders in graad 12. Alle inhoud is in Afrikaans en Engels beskikbaar. * BESPAAR R1 800 deur die kombinasiepakket te koop eerder as dieselfde 20 programme afsonderlik.
Promosieprys – sluit 1 lisensie vir 1 rekenaar in (privaat gebruik)
Bykomende lisensies teen R500 ekstra per rekenaar.























