
Eduplay A+ Modular Maths Volume 1 & 2
tweetalige opvoedkundige sagteware vir ouderdomme 3-14, wat Wiskunde dek, vir tuis en by die skool.
A+ Modular Maths Vol 1 & 2 is 'n dinamiese multimedia-leerprogram wat laerskoolleerders se wiskundegrondvaardighede ontwikkel. Dit maak abstrakte begrippe verstaanbaar en lê die grondslag vir gevorderde wiskunde. Die pakket bied 58 wiskundeafdelings op beginner-, gevorderde en kennervlak, drukbare vorderingsverslae, visuele ontledingsgrafieke, selfassessering en 'n databasis vir tot 2 000 leerders.
Die promosieprys sluit slegs 2 lisensies vir 2 rekenaars in (privaat gebruik).
Bykomende lisensies teen R200 ekstra per rekenaar.




